Laerskool Stulting, Humansdorp, se top 3 seuns-en dogterspanne het 14 en 15 Maart aan die Handhaaf Klinicare tennistoernooi deelgeneem. Dit was ‘n baie goeie leerervaring en hulle sien uit na die tennis-seisoen wat voorlê.

Foto bo: Vlnr: Reghardt Conradie, Liam Bekker, Elandré van Loggerenberg, Chrisna Sterley, Chrizné Karolisin en Joani Jacobs

 

“Goody bags” is altyd lekker om te ontvang! Elandré van Loggerenberg, Chrisna Sterley, Joani Jacobs & Liam Bekker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article