Mieke Welch sink ‘n doel vir die o/9 A netbalspan!
Die o/8 netbalspan in aksie!

 

Die afgelope tyd was weer propvol opwinding op Laerskool Stulting se netbalbane. Die leerders het puik gespeel tydens die onderskeie wedstryde! Oor die algeneem is goeie resultate is behaal!

 

Hier is ‘n paar van die uitslae:

·         o/8 A netbal speel gelykop met 1 elk teen St. Patricks

·         o/9 A netbal wen met 13-0 teen St. Patricks

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article