Suné Rossouw, onderwyseres by Laerskool Postmasburg het haar B. ED Intermediêr en Senior fase graad verwerf aan die Universiteit van Suid-Afrika

Baie geluk, Suné. Laerskool Postmasburg is baie trots op jou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article