Vlnr: Alexa Alberts, TJ Vorster, Michelle Pretorius, Kyla Albertyn en Karli-Louise Weston

Laerskool Park, Mosselbaai, se Revue, The Show,  is verby… Die week van 12-15  Augustus (met ‘n ekstra vertoning die 16de Augustus) was voorwaar ‘n week van klank, kleur en beweging by die skool. Park bedank graag alle ouers, personeel en ander belanghebbende instansies wat meegewerk het aan hierdie produksie van uitnemendheid. Dit was ‘n geleentheid om op trots te wees op ‘n revue wat nog lank onthou sal word.

Vlnr: Ashley Brown en Reece Meyer

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article