Die 0/13A-netbalspan van Laerskool Outeniqua in George, is die trotse naaswenners van die Park Sewes-toernooi te Mosselbaai.

Hulle het in ‘n naelbyt-finaal teen Laerskool Gene Louw verloor.

Agter v.l.n.r.: Zethu Shoto, Lizanne Pretorius en Jayda van Antwerp

Middel v.l.n.r.: Mia Buxmann en Karli Klem

Voor v.l.n.r. Tumalo Tlali, Conthesha Scott en Dané Lindeque

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article