Laerskool Netbal. Leeuwenhof Akademie se o/13 A Netbalspan het as Ekurhuleni Laerskool Netbal B liga wenners uit die stryd getree.

Die res van die spanne eindig as volg in Ekurhuleni B poel:
  • o/11 A – 1ste
  • o/11B – 1ste
  • o/12 A – 3de
  • o/13 B – 3de
  • o/13 A – 1ste

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://leeuwenhof.co.za/

Foto’s verskaf

 

 

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article