Laerskool Krieket. Leeuwenhof Akademie was vanjaar weereens bevoorreg dat hul krieket seuns gedurende die vakansie ‘n krieket kliniek te Zwartkloof kon bywoon. Die o/11 krieketspan het vanaf Dinsdag, 18 Junie tot Vrydag, 21 Junie die kliniek bygewoon.

Uitslae behaal:

  • Woensdag, 19 Junie – Oggend wedstryd – Laerskool Nylstroom. Leeuwenhof wen met 9 paaltjies.
  • Woensdag, 19 Junie – Middag wedstryd – Laerskool Nylstroom. Leeuwenhof kolf tweede en wen die wedstryd met 9 paaltjies.
  • Donderdag, 20 Junie – Oggend wedstryd – Laerskool Vastrap wen met 71 lopies.
  • Vrydag, 21 Junie – Oggend wedstryd – Laerskool Vastrap wen met 8 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://leeuwenhof.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article