Stulting Krieket – Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se o/13 krieketspan het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Primêre Skool Graslaagte van Humansdorp. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf en teken 93 lopies aan.

Graslaagte is almal uitgeboul vir 43 lopies. Stulting wen die wedstryd met 50 lopies.  WWJ Spangenberg van Stulting neem 3 paaltjies.  Estian van Staden word as man van die wedstryd aangewys met 22 lopies en 2 paaltjies.

Stulting Krieket - Laerskool Stulting wen teen Graslaagte Primêre Skool
Foto vlnr: WWJ Spangenberg neem 3 paaltjies en Estian van Staden was man van die wedstryd.

Baie geluk!!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article