Krieket SA o17 TAP – Twee van Grey College se Eerste XI krieketspelers, Christian Kind en Edrich Hanekom, was genooi om die Krieket SA o17 TAP Kamp by te woon.

Dit het plaasgevind vanaf 6 tot 8 April in Durban.

“Welgedaan seuns en sterkte met voorbereiding vir die Grey Kollege Krieket toer na Engeland in Junie.”

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://greycollegesecondary.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article