Kleure-atletiek. Na al die sangoefening en aflos oefen gedurende die week, het die groot dag vir atlete om hulle staal te wys aangebreek met die kleure-atletiek dag.

It was also a privilege for us to also host the homeschoolers from Lady Grey and Dordrecht. It was nice having them and Aliwal North Primary School hope to see more of you in the future.

Athletes took part in several events and good results were obtained overall.

Die enigste rekord van die dag is deur Romé Botha behaal wat die dogters o.10 hoogspringrekord verbeter het met ‘n hoogte van 1.14 meter.

Hirmee die onderskeie ouderdomsgroepe se bekerwenners:

  • Seuns o/7: Akhanya Ntsizi
  • Dogters o/7: Anke Nienaber
  • Seuns o/8: Bakoena Phailane
  • Dogters o/8: Hailey Hendriks
  • Seuns o/9: Jacobus Odendaal
  • Dogters o/9: Catlin Barends
  • Seuns o/10: Olamide Oliafa
  • Dogters o/10: Liwa Ndima
  • Seuns o/11: Michael Paul
  • Dogters o/11: Iya Sibonde
  • Seuns o/12: Evan Kieck
  • Dogters o/12: Jade du Plessis
  • Seuns o/13: Ahlume Tabata
  • Dogters o/13: Ané Naude
From left: Anke Nienaber, Akhanya Ntsizi, Hailey Hendriks, Bakoena Phailane
Van links: Catlin Barends, Jacobus Odendaal, Liwa Ndima, Olamide Oliafa
From left: Iya Sibonde, Michael Paul, Jade du Plessis, Evan Kieck
From left: Dogters o/13: Ané Naude, Ahlume Tabata

The next meeting will be the Townal meeting on 2 February, at ANPS.

More school news: https://schoolsthatrock.co.za

https://anps.co.za/eng/

Photos supplied

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article