Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes - Hoërskool DF Malan
Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – Hoërskool DF Malan

Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes – Hoërskool DF Malan


Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes. Xyla Lottering, talentvolle leerder van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het buiten haar deelname aan die DF-blaasorkes, sopas ook as nuwe lid van die hoog- aangeskrewe Kaapstad Filharmoniese Jeugorkes gekeur is.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article