JKS SA Nasionale span. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as deel van die JKS SA Nasionale span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig in Japan.

Die span vertrek 18 Julie na Japan waar hul in Tokyo sal deelneem.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article