Die afgelope naweek het Hoërskool Framesby van Gqeberha en Hoërskool Sentraal van Bloemfontein, twee van die land se mees gerespekteerde skole, saam geskitter tydens ’n onvergeetlike interskole. Hierdie geleentheid was nie net ’n viering van prestasie en talent nie, maar ook van die ware gees van sportmanskap.
Met honderde leerders, ouers, oud‑leerders en ondersteuners wat die velde en sale gevul het, het die atmosfeer van trots en kameraadskap gebulder. Elke wedstryd, elke vertoning en elke oomblik het die krag van saamhorigheid onderstreep.
Aan die einde van die dag was dit nie die uitslae wat die grootste oorwinning behaal het nie, maar die waardes van respek, vriendskap en sportmanskap wat beide skole se nalatenskap versterk het. Hierdie interskole sal onthou word as ’n triomf van karakter en ’n viering van die beste wat Suid‑Afrikaanse skole kan bied.
Netbal-uitslae:
- 14A: Framesby wen 27 – 18
- B: Framesby verloor 16-17
- C: Framesby verloor 5-20
- D: Framesby verloor 8-10
- E: Framesby verloor 8-13
- 15A: Framesby wen 19-12
- A: Framesby teen Sentraal 18D wen 43-7
- B: Framesby wen 39-4
- C: Framesby wen 36-3
- D: Framesby verloor 9-16
- 16A: Framesby wen 33-12
- B: Framesby wen 25-8
- C: Framesby wen 28-10
- D: Framesby verloor 9-16
- 17A: Framesby wen 22-16
- A: Framesby teen Sentraal18B wen 25-22
- 19B: Framesby teen Sentraal 18C verloor 15-20
- 19A: Framesby wen 24-23

Rugby-uitslae:
- O.14A – Framesby wen 33-26
- o.14B – Framesby wen 61-10
- o.15A – Framesby wen 28-10
- o.15B – Framesby wen 33-5
- o.16A – Sentraal wen 43-0
- o.16B – Framesby wen 29-15
- o.19D – Framesby wen 50-7
- o.19C – Framesby wen 33-26
- o.19B – Framesby wen 19-5
- o.19A – Sentraal wen 29-28

Squash results:
A massive well done to the Framesby High School Squash Team on an outstanding 36–1 victory over Sentraal.
Bergfiets-uitslae:
- Framesby wen met 1950 punte teen 970 punte.
- Sub-junior seuns: 1ste: WJ Mynhardt (Sentraal), 2de: Kyle du Randt (Sentraal), 3. Dandré Smit (Framesby).
- Youth Boys: 1ste: Jean-Jacques Venter (Sentraal), 2de: Marnus Pieterse (Fichardtpark), 3de Daniel Gillmer (Framesby).
- Youth Girls: 1ste: Michelle Potgieter (Sentraal)
- Junior Boys: 1ste: Alessandro Fanicchi (Framesby), 2de: Jes Santos (Framesby), 3de: JP Laubscher (Fichardtpark)

Tennis:
- Framesby seuns wen 23-2
- Sentraal meisies wen 20-4


Gholf-uitslae:
1ste span: Putjiespel
- Framesby verloor 1 – 3
- Ssntraal B-span verloor op IPS
- Valentino Daniels wen sy wedstryd:97-98
2de span: IPS 3/4 tel
- Framesby wen 98 – 97
- Framesby se beste spelers:
- Cilliers Jooste 35 punte en Wihan van der Merwe 34 punte.

Flinkdink:
Framesby flinkdinkers wen die vasvra teen Sentraal met 29-23.
Skaak:
- Framesby A-span wen Sentraal 9-7
- Framesby B-span wen Sentraal 16-0

Debat:
- Seniors: Sentraal wen Framesby

Landloop:
- Beste junior meisie: Ava Basson
- Vier beste junior meisie: Lika van der Merwe
- Tweede beste junior seun: Connor Bird
- Vierde beste junior seun: Stefan Roberts
- Derde beste senior meisie: Chloe Vermaak
- Vierde beste senior dogter: Jaydene Tee
- Vyfde beste senior atleet: Jamie-Lee

Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.