Hokkietoekennings. Die Tralie-hokkiespelers het die geleentheid gehad om interne hokkietoekennings toe te ken aan wie hulle dink die beste spelers, in 2024 in ‘n spesifieke speelposisie was:

  • Beste doelwagter-dogter: Cara Smit en Dorethe Meyer
  • Beste doelwagter-seun: Tshepo Mokhemisa
  • Beste voorspeler-dogter: Ilne Prinsloo
  • Beste voorspelers–seun: Divan Diedericks
  • Beste skakelspeler-dogter: Elnita Wessels (midfielder)
  • Beste skakelspeler-seun: IR van der Merwe (midfielder)
  • Beste agterspeler-dogter: Nieke Matthee
  • Beste agterspeler-seun: Reynhard Möller

Die afrigters het die spelers wat die meeste vordering in 2024 getoon het, aangewys:

  • 14A-dogters: Cara van Staden
  • 14A-seuns: Luan Kruger
  • 14B-seuns: Liam Blake
  • 16A-dogters: Ansuri Adlem
  • 16A-seuns: Juandre Adendorff
  • 16B-dogters: Nea Venter
  • 18A-dogters: Nieke Matthee
  • 18A-seuns: Neil Möller
  • 18B-dogters: Carla Loots
  • 18B-seuns: Lesedi Ntja

Hierdie is slegs interne hokkietoekennings, en word nie by die skool se prysuitdeling in ag geneem nie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/HoerskoolSentraal

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article