Atletiek SWD. Ses atlete van Hoërskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang.

  • Karlien Oelofse – Beste o.14 dogter
  • Jaden Fourie – Beste o.16 seun
  • Mieke Coetzee – Beste o.18 dogter
  • Zian du Plessis – Beste o.18 seun
  • Karlien Oelofse – (Matriek 2024) – Beste o.20 dogter
  • Mieke Coetzee – Sportvrou van die jaar en Vroue atleet van die jaar

Lees meer skolenuus:

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article