Bethlehem – Hoërskool Witteberg het vanjaar ’n besondere matriekafskeid aangebied. Dit was ’n aand van glans, herinneringe en viering ter ere van die 2026‑matrieks. Dit was ’n geleentheid waar die leerders hul vlerke kon sprei. So kan hulle met trots die volgende hoofstuk van hul lewens aanpak.
“’n Spesiale woord van dank gaan aan die ouerkomitee en personeel vir hul tyd, moeite en toewyding wat hierdie aand onvergeetlik gemaak het. Julle harde werk en ondersteuning het die geleentheid tot ’n ware hoogtepunt verhef.”

















“May your wings never lose a feather”
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.