Coenie Dowling, `n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg is ingesluit in die Top 60 finaliste wat op die 15 Augtustus aan die finaal van die Blits Brein gaan deelneem.
Baie geluk Coenie! Ons is trots op jou.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article