Tien Wittebergers het Dinsdag aan die ASA atletiek byeenkoms in Potchefstroom deelgeneem en het die volgende prestasies behaal:

Ive van der Westhuizen: 8ste plek 150m 0/17 dogters en 7de plek 300m 0/20 vroue

Andrea Steynberg: 5de plek 600m 0/17 dogters

Ella Steynberg: 11de plek 3000m 0/20 vroue

Leoze Lottering: 4de plek spiesgooi 0/20 vroue

Amy Kotze: 7de plek 300m hekkies 0/15 dogters

Wedrich Niewoudt: 6de plek 150m 0/17 seuns

CF Barnard: 3de plek 300m hekkies 0/17 seuns en 9de plek 150m 0/17 seuns

Christiaan Schoonraad: 5de plek 300m hekkies 0/17 seuns

Helgard Fouche: 2de plek Diskus 0/17 seuns

Oudskolier Sue-Marie Claassen: 5de plek 300m 0/20 vroue en 2de plek 300m hekkies 0/17 dogters

Al die atlete het onder die Going4Gold klub deelgeneem.

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article