Zané Engelbrecht ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem.

Sy behaal die volgende plekke verskeie items:

100m Rugslag – Eerste plek

100m Vlinderslag – Tweede plek.

Zané kwalifiseer om aan die Provinsiale Vlak 3 Gala (26-28 Feb) sowel as die Nasionale Streeks Gala in Sasolburg (23-25 Maart) deel te neem.

Baie geluk, Zané. Wittes is baie trots op jou!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article