Gerrie Le Roux – Onderhoofseun en CSV

V: Beste ding van Lockdown…

A: Ek hoef nie meer elke oggend vroeg op te staan nie.

V: Wat ek die meeste mis vam skool is…

A: Dat die onderwysers die werk verduideliken nie my ma nie.

V: Waarna sien jy die meeste uit wanneer locdown verby is?

A: Om weer rugby te kan speel.

V: Watter onderwyser het jou ‘n belangrike lewensles geleer?

A: Mnr Joubert. Met harde werk kan jy enigiets in die lewe bereik.

V: Katte of honde?

A: Honde, want ek is alergies vir katte.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article