Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende! Hulle het reeds ‘n rooibustoer, Tafelberg, die Waterfront, die Kasteel van Goeie Hoop en nog vele meer besoek.

Die groep het gister-oggend, 17 Februarie, na die Suid-Kaap vertrek.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article