Twee graad 9 leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, Albert Smit en Steph Zondagh, is vir die Vrystaat Siyanqoba Junior B-wiskundespan gekies.
Hulle het op 17 Oktober aan die ASSA Suid-Afrikaanse wiskunde-spankompetisie deelgeneem.
Sentraal is trots op julle!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article