By Hoërskool Sentraal is die debat en redenaars vir hulle ‘n prioriteit. Tom Prinsloo is hul afrigter en word gereken as van die beste in Bloemfontein. Sentraal se debat- en redenaarsleerders neem deel aan alle kompetisiegeleenthede wat aangebied word. “Hier laat ons die tonge klap!”
Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article