Voor vlnr: Kayla Esselen, Megan Leonard, Minette van Zyl, Mieke Theron, Anika Otto en Karen Theron

Agter vlnr: Wouter Dercksen, Serett Kruger, Mnr. George Krause (Harcourts Mosselbaai), Mnr. van Tonder (Tennishoof), Mnr. Marius Theron (Boland Makelaars), Bertus Kruger en FJ Bezuidenhout

Hoërskool Punt, Mosselbaai, se tennisspanne is baie dankbaar vir die borgskappe deur Harcourts Mosselbaai en Boland Makelaars.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article