1ste-Plek-Mev-D-Elboux

Soos in die verlede, was vanjaar se versiering van vensters vir interskole weer ‘n fantastiese gesig!

Personeel en leerders het hard gewerk om hierdie skouspel op te lewer. Die versiering van die vensters

is ‘n tradisie en vorm deel van die jaarlikse interskole.

Die wenners vanjaar was:

1ste Plek: 10A1 Mev D’Elboux

2de plek: 9A5 Mev Slabber

2de-plek-Mev-Slabber
3de-plek-Mnr-D-Elboux

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article