Agter: Janru van den Berg

3de ry vlnr: Danielle Marais, Runé Roux, Carlene Müller, Lourens de Villiers, Amor Hall, Douwleen Conradie, Liza Coetzee, Nina Kolesky en Bertus Kruger

2de ry vlnr: Anja van Staden en Minette van Zyl

Voor vlnr: Suné Joubert, Karlien de Wet, Jana Basson, Lee-Ann Marsi en Siphosihle Ngcwangu

Afwesig:  Robynne Edwards

 

Hoërskool Punt se Tienertoneel-groep het weer vanjaar aan die jaarlikse ATKV-Tienertoneel

deelgeneem.  Dit het op 25 Julie in Port Elizabeth in die  ‘Opera House’ plaasgevind.

Me. Wourie Delport (personeel) het die teks geskryf en was ook die  regisseur van die Produksie, Wit Duisternis.

Al die produksies se standaard was baie hoog en Hoërskool Punt is baie trots op die volgende toekennings wat hulle ontvang het:

 

  • Sertifikaat vir die Spinnekopkostuum
  • Brons sertifikaat vir Me. Delport se teks
  • Sertifikaat vir Deelname

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article