|
Hoërskool Paul Erasmus is ‘n klein, plattelandse skool wat in 1879 gestig is as gekombineerde skool. Vanaf 1915 word die huidige terrein gebruik en word die skool Hoërskool Paul Erasmus.
Elke kind is vir ons belangrik; persoonlike aandag deel van ons resep wat uitstekende akademiese resultate verseker. Paul Erasmus streef daarna om elke leerling met die nodige lewensvaardighede, kennis en ervaring toe te rus om as volwassene ‘n verskil in die lewe te kan maak. Die skool handhaaf sterk Christelike waardes, betekenisvolle tradisies en hoë gehalte-onderwys. |
|
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.


