Hoërskool Nelspruit se sewes-hokkiespanne het onlangs aan die Curro Sewestoernooi deelgeneem.

Die senior span het tweede geëindig en die junior span eerste.

Baie geluk! Nellies is trots op julle!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article