Baie geluk aan die Nellie, Stefan Smit wat deel is van die SA Skole Sewesspan wat onlangs die Capricorn Windhoek Sewes-toernooi gewen het. Hulle het in die finaal teen Duitsland gespeel en 46-0 gewen.

#nellieguts #nellietrots #hoendervleissake

SA SKOLE SEWES

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article