Esmé de Wet, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het die Nellie du Toit Merietetoekenning vir Unisa graad 5 sang, verwerf.
Slegs die leerder met die hoogste punt in elke graad ontvang hierdie toekenning. Dit is dus ‘n uitstaande prestasie!
Baie geluk, Esmé! Jy maak die Dasse trots.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article