Hoërskool Kemptonpark, Gauteng, kondig met trots aan dat vyf van hul krieketspelers, saam met Mnr. Johan Fourie, gekies is om Easterns Krieket tydens die nasionale weke in Desember te verteenwoordig.
- O.16-span: Tristan Brits, Tiaan Pretorius, Lohan van Dyk
- O.19-span: Sheldon Kruger, Etahan Kotzé
- Hoofafrigter o.16: Johan Fourie

Hierdie prestasie is ’n groot eer vir Hoërskool Kemptonpark en ’n bewys van die talent en toewyding van die spelers en afrigter.
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.