Hoërskool DF Malan van Kaapstad is trots op Marcelle Parkendorf en Layla Rothuysen met hul deelname aan die Suid-Afrikaanse ope-water swemkampioenskappe.

Layla het 26ste in die 3km geëindig en Marcelle het 5de in die 3km, asook 27ste in die 5km geëindig.

Geluk met jul merkwardige prestasies, dames.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article