Hoër Meisieskool Paarl het die afgelope naweek hul eerste debatskompetisie na grendeltyd gehou!

Spanne van die Hoërskole Durbanville, Bellville, Outeniqua en HMS La Rochelle het deelgeneem.

Welgedaan aan almal wat deelgeneem het!

#girlshighmagic#conspirito#debate

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article