Op 14 Oktober was die hele skool weer saam vir die eerste keer na die inperkingstydperk, infasering van grade en alternatiewe skooldae.
Vandag, na die skoolvakansie, is ons almal weer saam en dit maak ons harte bly!
Welcome back and we wish everyone the best for this last stretch of 2020.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article