Twee leerders van die Hoër Meisieskool Oranje, Kamryn Lowe (gr. 8) en Marlé Strauss (gr. 11) het tot die finale ronde van Dramaweb SA, ’n nasionale aanlyn-dramakompetisie, gevorder. Marlé was ’n finalis in die Afrikaanse afdeling, gr. 11 tot gr. 12 en Kamryn vir Engels, gr. 8 tot gr. 10 en in die Afrikaanse kategorie. Hulle moes ‘n gedramatiseerde prosa of monoloog opneem en instuur. Vir die eindronde moes hulle regstreeks oor Zoom iets opvoer. Marlé en Kamryn het albei ’n platinumtoekenning (bo 90%) ontvang vir hulle Afrikaanse opvoering en Kamryn goud+ (85% tot 89%) vir Engels.
Home » Hoër Meisieskool Oranje leerders dring deur tot finale rondte van Dramaweb SA
Hoër Meisieskool Oranje leerders dring deur tot finale rondte van Dramaweb SA

Hoër Meisieskool Oranje leerders dring deur tot finale rondte van Dramaweb SA
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Redenaar Kamryn van Hoër Meisieskool Oranje maak indruk
Kamryn Lowe Kamryn Lowe, ’n gr. 8-leerder aan die Hoër Meisieskool Oranje, is nie op haar…
by
Christo du Randton
-

Hoër Meisieskool leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie
Foto vlnr: Vianke Herbst en Kamryn Lowe Nadat deelname aan die nasionale rondte van die…
by
Christo du Randton
-

Hoër Meisieskool Oranje lewer twee SA-Redenaarswenners op
Die Hoër Meisieskool Oranje het twee nasionale redenaarskampioene opgelewer. Dit nadat Rehanjo Swanepoel en Kamryn…
by
Christo du Randton
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

