Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter

Hoër Meisieskool Oranje Graad 10 leerders doen hul voor in mondeling as Skoolhoof/Hoofdogter

Hoër Meisieskool Oranje se Gr 10’s moes vir hulle Afrikaanse mondeling hul voordoen as die skoolhoof/hoofdogter wat die nuwe leerders op Oranje se Pampoenrokfunksie toespreek.
Dis 2040 en Marita Oosthuizen (nou gr. 10) is Oranje se skoolhoof.
Marita is eers van vanjaar af ’n Oranjeniet, maar is duidelik reeds baie lief vir Oranjeland.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article