Hansieweek Hokkietoernooi - Hoërskool Sentraal presteer
Hansieweek Hokkietoernooi – Hoërskool Sentraal presteer

Hansieweek Hokkietoernooi – Hoërskool Sentraal presteer


Hansieweek Hokkietoernooi. Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, se dogters- en seunshokkiespanne het tydens die Hansieweek Hokkietoernooi, wat van 27 Maart tot 1 April plaasgevind het, hul talent en vasberadenheid op die veld ten toon gestel. Beide spanne het sterk vertonings gelewer en eindig trots as tweede in die toernooi.

Dogters o.18B-span

  • vs Curro Kathu o.18A – wen 3-0
  • vs Hans Stijdom o.18A – verloor 0-2
  • vs Wilgerivier o.18A – wen 4-0
  • vs Piet Potgieter o.18A – wen 3-0
  • vs Piet Potgieter o.16A – wen 2-0
  • vs Riverwood College – gelykop 1-1

👉 Eindig tweede in die toernooi.

Seuns o.18-span

  • vs Stofberg o.18A – wen 2-0
  • vs Benoni High o.18A – verloor 3-0
  • vs Windhoek o.18A – gelykop 2-2
  • vs Benoni High o.18A – verloor 3-0
  • vs Windhoek o.18A – wen 1-0
  • vs Stofberg – wen 2-0

👉 Eindig tweede in die toernooi.

Spelers van die wedstryde

Seuns: Liam Blake, Lesedi Ntja, Daniël Buys (kaptein) en Reinhardt Bezuidenhout.

Dogters: Carla Loots (kaptein), Natania Bezuidenhout, Anneke Wolvaardt, Lia van der Westhuizen en Cara Smit.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article