DF Malan Hokkietoernooi. Durbanville se seuns- en dogters hokkiespanne het mooi presteer tydens die Hoërskool DF Malan Hokkietoernooi.
o14A Dogterspan het as volg presteer:
- 0-1 Verloor vs Springfield Convent Senior School
- 1-0 Wen vs Edgemead High School
- 2-0 vs Wen Hoërskool Stellenbosch
- 3-0 Wen vs Hoërskool Bellville
o14A Seunspan het as volg presteer:
- Gelykop 0-0 vs Somerset College
- Gelykop 0-0 vs Hoër Jongenskool Paarl
- Verloor 0-4 vs Paul Roos Gimnasium
- Wen 2-0 vs Paarl Gimnasium
- Wen 2-0 vs Hoërskool DF Malan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za




You must be logged in to post a comment.