Griffons Rugbyproewe - Primêre Skool Jordania
Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania. Foto’s: Die Jorries se rugbyspelers na die Griffons proewe

Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania

Griffons Rugbyproewe - Primêre Skool Jordania
Griffons Rugbyproewe – Primêre Skool Jordania. Foto’s: Die Jorries se rugbyspelers na die Griffons proewe

Griffons Rugbyproewe. Agt o.12 en agt o.13 Oos rugbyspelers van Primêre Skool Jordania in Bethlehem neem die naweek deel aan die Griffons rugbyproewe in Welkom.

Jordania se o.12 spelers:

  • Marinus van der Merwe
  • Arno Labuschagne
  • Willie Uÿs
  • Kamo Mokhele
  • Leo Busch
  • Wian Botes
  • Marius Hamman
  • AJ Beukes

Jordania se o.13 spelers:

  • Juann du Toit
  • Stian Jansen van Vuuren
  • Vincent Stadhouer
  • Johanno Strydom
  • Janco Jooste
  • Lihan van Huyssteen
  • Daniël de Beer
  • Matthias van Heerden

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.jordaniaprimer.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article