Grey Kollege skaaktoernooi - Afrikaanse Hoër Seunskool
Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse Hoër Seunskool

Grey Kollege skaaktoernooi – Afrikaanse Hoër Seunskool


Grey Kollege skaaktoernooi. Sestien skaakspelers van Affies het die afgelope naweek aan die Grey Kollege skaakstoernooi in Bloemfontein deelgeneem.

Die toernooi is oor 5 rondtes beslis en 67 skaakspanne van 28 hoërskole het in drie afdelings meegeding.

Affies se eerste skaakspan het in die 3de plek van die Prestige Afdeling geëindig.

Affies skaakspelers

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article