Graad Agt 2022. Hoërskool Fichardtpark verwelkom 2022 se Graad 8’s op 12 Januarie met ‘n diens by Doxa Deo Kerk. Na die opening het hulle, soos die tradisie bepaal, die klok voor die skool gelui.

Fichies sien baie daarna uit om ‘n pad met die nuwe Graad 8’s te stap.

Graad 8 2022 - Hoërskool Fichardtpark verwelkom 2022 se Graad 8's
Graad 8 2022 – Hoërskool Fichardtpark verwelkom 2022 se Graad 8’s

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

#glo.werk.dien #fichietrots #fichiegraad8 #voorkeurskool

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article