Gauteng Atletiek byeenkoms - Laerskool Westwood
Gauteng Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood


Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op 15 en 16 Maart aangebied. 

Sy het deelgeneem aan die dogters 0.11 Hoogspring item. Sy wen met ‘n uitstekende 1.4m hoogte en kawlifiseer daarmee vir die SA Atletiekkampioenskappe.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article