Freestyle Dans Wêreldkampioenskap - Oranje Meisieskool
Freestyle Dans Wêreldkampioenskap

Freestyle Dans Wêreldkampioenskap – Oranje Meisieskool


Freestyle Dans Wêreldkampioenskap. Vyf leerders van Sekondêre Meisieskool Oranje was die afgelope vakansie by die Freestyle Wêreldkampioenskap in Engeland in aksie en almal het ook puik presteer.

  • Mieke Maree, Rushelle Griffiths en Lou-Anne Jacobs het vir die nasionale span gekwalifiseer. Delré Pretorius en Leané de Smidt het in die ondersteunende SA-span gedans.
  • Mieke Maree het ‘n derde plek in die o.16 Freestyle Formation asook ‘n vierde plek in die o.16 Street Dance behaal.
  • Delré Pretorius en Delré Pretorius was derde in die Adult Freestyle Formation en Delré ook derde in die Adult Street Dance Group.
  • Oud-Oranje Cara van der Bijl (matriek 2023) het ook die SA-span gehaal en twee derde plekke behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://oranjemeisies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article