Fast 5 Netbal - Hoërskool Ermelo by SA's
Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo by SA’s

Fast 5 Netbal – Hoërskool Ermelo by SA’s


Fast 5 Netbal Nasionaal. Hoërskool Ermelo se o.18-Fast 5 netbalspan, Flames, het gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse Fast 5 netbal kampioenskap deelgeneem.

Die uitslae getuig van goeie kompetisie en die Erries is met reg trots op hierdie span:

  • Wen 34-33 teen Hoërskool Garsfontein
  • Verloor 24-33 teen Hoërskool Rustenburg
  • Verloor 31-35 teen Hoërskool Diamantveld
  • Verloor 25-31 teen Hoërskool Sentraal
  • Wen 37-34 teen Hoërskool Brandwag

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://erries.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article