Eden Sentrale Karoo Distrik - Hoërskool Punt
Eden Sentrale Karoo Distrik – Hoërskool Punt

Eden Sentrale Karoo Distrik – Hoërskool Punt


Eden Sentrale Karoo Distrik. Op 14 Februarie is Hoërskool Punt vereer tydens die Eden Sentrale Karoo Distrik se toekenningsgeleentheid vir uitmuntende akademiese prestasies.

Die skool het die volgende toekennings ontvang:

  • 100% slaagsyfer in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen 2024.
  • Hoogste persentasie vakonderskeidings in die distrik.

Individuele leerders van Punt het ook geskitter met beste prestasies in die distrik:

  • Bianca Fitzgerald – Afrikaans Huistaal
  • Hendré Kritzinger – IGO
  • Reese Watson – Ekonomie
  • Nazeem Domingo – Lewensorientering
  • Megan Conradie – Toerisme
  • Gratia Pauw – Lewenswetenskappe
  • Henru Holloway – Wiskunde Geletterdheid

Die volgende Top Kandidate in die distrik aangewys:

  • Hendré Kritzinger
  • JP le Roux
  • Gratia Pauw
  • Reese Watson
  • Henru Holloway

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article