DF-Klassique. Hoërskool DF Malan se harte is vol dankbaarheid vir hierdie jaar waaop hulle Sy seën oor hul skool kon vier! Een van die vele hoogtepunte hierdie jaar was DF-Klassique. Hulle sluit graag die jaar af deur die pragstukke waarmee DF Malan bederf is op hierdie spesiale dag met almal te deel.

  • Largo en Allegro uit Kwintet in F Johann Christoph Pepusch
  • Inge Botha en Sandrine Steyn (altblokfluite)
  • Anabelle du Plessis en Stella Kretchmer (violiste)
  • Michéle de Villiers (klavier)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.dfmalan.com/

Video verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article