Das- en Baadjie seremonie. Die Graad 8 leerders van Grey Kollege in Bloemfonyein, het vanoggend hul dasse en baadjies tydens saal met ‘n ferm handeklap ontvang.

Hulle word as ware Grey-gentlemen beskou en mag nou met trots hul hand uitsteek vir die bekende Grey-handskud. Dit is nie ‘n reg nie, maar ‘n voorreg.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegesecondary.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article