Classic Clash 2024. Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, se leerders kook vanjaar weer by die Classic Clash 2024.

Uitslae behaal:

  • Netbal – JF 1ste span wen 38-21 teen Sentraal
  • Hokkie seuns – JF wen 2-1 teen Sentraal
  • Hokkie dogters – JF 2 elk gelykop teen Sentraal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article