V.l.n.r: Dian Labuschagne, Wynand Swanepoel, Bianca Lessing en Chinell Becker

BVHS Leerders skitter in sport


Dian Labuschagne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die krieketbeker ontvang, as kaptein van die 1ste krieketspan en as wenners van die o/18A Goudveldkrieketliga vir 2019/2020.

Wynand Swanepoel ontvang die Minnie Lottering Wisseltrofee vir die seun wat die beste prestasie in atletiek behaal het oor ‘n tydperk van Graad 8-12.

Bianca Lessing en Chinell Becker ontvang die Minnie Lottering Wisseltrofee gesamentlik vir die dogters wat die beste prestasie in atletiek behaal het oor ‘n tydperk van Graad 8-12.

Baie geluk!!

Trekkertrots

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article