BVHS (Bethlehem Voortrekker Hoërskool) vier met trots die aanstelling van die BVHS Hoofleiers & Koshuisleiers 2027. Hierdie groep inspirerende jongmense aanvaar die verantwoordelikheid om met visie en integriteit leiding te neem.
Hoofleiers 2027:
- Hoofseun: Francois Maree
- Onderhoofseun: Johan van Zyl
- Hoofdogter: Mieke Hattingh
- Onderhoofdogter: Dané van Niekerk
Koshuis Hoofleiers 2027:
- Hoofseun: Zak Steyn
- Onderhoofseun: Heinrich Ras
- Hoofdogter: Dané van Niekerk
- Onderhoofdogter: Aldi Strydom

Die aanstelling van die BVHS Hoofleiers & Koshuisleiers is nie net ’n eer nie, maar ook ’n groot verantwoordelikheid. Mag elkeen van julle met trots, respek en toewyding leiding neem en ’n positiewe verskil in die skool- en koshuisgemeenskap maak.
Mag julle ook leiding gee met wysheid en nederigheid, dien met liefde en onthou altyd dat ware leierskap in die vermoë lê om ander op te hef.
Foto’s verskaf







You must be logged in to post a comment.